.

Verstaan Mekaar Lyrics

Ek sien die grys en goud verander vir my
In die donker nag skyn daar 'n ligstraal deur

Dis jy wat my kom leer verstaan het
Jy bring die môre met jou saam
Hierdie oomblik kan ontydig wees
Sal die gee en die vat van die lewe ons genees?
En in mekaar se arms los [?]
En ons vir altyd hier vergeet

Ek en jy verstaan mekaar
Ek en jy verstaan mekaar

En al word die donker koud
En al bly die nagte lank
En al word ek voor jou oud
En al maak die droom my bang
Sal ek veg om jou te haal
Al verloor ons alles saam

Sal ek en jy mekaar
Sal ek en jy mekaar
Verstaan
Die prys is altyd duur
Die omgee is swaar
Maar ons hou vas aan die kruis
En aan mekaar

Die deel
Die wysheid van die val saam
Om die opstaan daarna te verstaan

Ek en jy verstaan mekaar
Ek en jy verstaan mekaar
En al word die donker koud
En al bly die nagte lank
En al word ek voor jou oud
En al maak die droom my bang
En ek veg om jou te haal
Al verloor ons alles saam

En al word die donker koud
En al bly die nagte lank
En al word ek voor jou oud
En al maak die droom my bang
En ek veg om jou te haal
Al verloor ons alles saam

Sal ek en jy mekaar
Sal ek en jy mekaar
Verstaan
Report lyrics
Grootste Platinum Treffers (2007)
Laaste Lag Know Me Agter elke man Hand Upon My Shoulder Loose When U Lie Ek ken jou soms Ghetto Song Ek Weet Jy Weet Rosie Last time U came along Die Sprokie Prove Me Wrong Deur Jou Vingers Kyk Hoe Lyk Ons Nou No Hero Dis Hoe Dit Is Kiss Me Ver Hiervandaan By My (Tjollie) You Got Me Daar Waar Jy Moet Wees Loves the Light Gatvol Gimme Tonite Verstaan Mekaar Die Kind Forgiveness a**egaai Engele Om Ons Toe Jy Hier Was Amper As Jy My Nou Kon Sien Maak Die Bulle Almal Bokke In Die RSA Trein Na Margate (Met Christo & Cobus) Die Bloubul Pampoen My Diefie My Duifie Doepading Skote Petoors Kaapse Draai (Met Nadine) Bly (Met Karin Hougaard)