.

Tjoklitbeksoentjies Lyrics

Ek is ek en ek's jou gek
Jy is jy want jy is vry
Agter jou aan daar kom ek aan
Ek is hier te kort en daar te lank
Vir jou is alles net vir nou
Jy weet vir my is dit lewenslank

Sonder jou tjoklitbeksoentjies
So sag soos katoentjies
Is my hart weer in stukke gekneus
Jou tjoklitbeksoentjies
So rond soos pampoentjies
So nat soos 'n worshond se neus
Ek is ek en dies my plek
My tafel is vir twee gedek
Met tjoklits vir my as ek ophou huil

Ek's hier gekwes en daar gewond
Ek gee bes, soos tjoklits lê,
stukkies van jou in my lewe rond
Sonder jou tjoklitbeksoentjies
Is ek onvoldoentjies
'n halwe boks tjoklits is leeg
Jou tjoklitbeksoentjies
Gereeld soos seisoentjies
Is my lewe bittersuurdeeg

Ek's jou held maar ek sal smelt
sonder jou, om my gevou,
soos liefde gesink in papiertjies wat blink
Report lyrics
Toeka 2 (2004)
Reik Na Die Sterre (Bles Bridges) I Won't Give Up (Bruce Miller) Sproeitjies (Sias Reynecke) Delta Dawn (Barbara Ray) Glimlag (Gé Korsten En Min Shaw) Michael Rows the Boat Ashore (Richard John Smith) Tips of My Fingers (Peter Vee) Transkaroo (Herman Holtzhausen) Gezoem Van Die Bye (Des En Dawn Lindberg) Sonder Jou (Rudi Neitz) Kinders Van Die Wind (Koos Du Plessis) Million Drums (Dennis East) Die Wilgerboom (Herbie En Spence) Liefde Is My Nooi Se Naam (Billy Forest) Too Late to Say Goodbye (Cornelia) Dankie (Lance James) As Jy My Nou Kan Sien In Die RSA Maak Die Bulle Almal Bokke Tjoklitbeksoentjies