.

Kyk Hoe Lyk Ons Nou Lyrics

Anders as ander wat altyd verander, en skielik in donker verdwyn.
Lewe jy in my en lewe jy vir my, en sal jy altyd voor my verskyn.
Onder my vlerk sal daar plek vir jou wees, as jy eendag besluit dit's jou huis.
Iewers is daar iets wat vir my vertel, daar's 'n kans dat ons paaie sal kruis.
Saam in droom vir nou, eendag wys ek jou,al ons drome word waar.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
KYK ... HOE ... LYK ... ONS ... NOU
Kyk hoe lyk ons nou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.

Jou ligte verdwyn in die muur van die nag, en ek wonder of jy d*** dit is reg.
Miskien los die stilte net een van ons wees, terwyl die ander een bly is sy's weg.
Niks maak so seer soos n klop aan die deur, en n stem wat klink of dit jy kan wees.
Die prys van alleen wees, kan eendag 'n seën wees, as jy aan die anderkant staan.
Die prys van alleen wees, kan huil in reën wees, vir altyd as liefde vergaan.

Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
Kyk hoe lyk ons nou, ou, ou, ou.
KYK ... HOE ... LYK ... ONS ... NOU
Kyk hoe lyk ons nou.
NOU!
Report lyrics
Die Treffers (1994)
Want Net Ons Weet Prove Me Wrong (Prove Me Right) Suspicious Minds Ek Weet Jy Weet Know Me Sweet Caroline Agter Elke Man The Last Time You Came Along Kyk Hoe Lyk Ons Nou Lose When You Lie Deur Jou Vingers She's a Woman Ek Ken Jou Soms No Hero Die Sprokie Rosie (1944) Altyd by Jou Laaste Lag Hand Upon My Shoulder