.

As Jy My Nou Kon Sien Lyrics

as jy my verstaan het
dat elke dag 'n nag het
vir elke son 'n maan
wat om en om hom baan
sou jy my kon verstaan het
as jy my nou kon sien
sou jy dit verstaan het
as jy my gevra het
of ek jou sou gedra het
oor elke berg en dal
jou met my hart betaal
waar ander jou gefaal het
as jy my nou kon sien
sou jy dit verstaan het
as jy dit verstaan het
dat elke dag 'n naam het
na jare eers vergaan
as ek dit moet onthou
is dit joune wat bly staan
as jy my nou kon sien
sou jy dit verstaan het
as jy my nou kon sien (x4)
sou jy dit verstaan het (x4)

sou jy dit verstaan
Report lyrics
Grootste Platinum Treffers (2007)
Laaste Lag Know Me Agter elke man Hand Upon My Shoulder Loose When U Lie Ek ken jou soms Ghetto Song Ek Weet Jy Weet Rosie Last time U came along Die Sprokie Prove Me Wrong Deur Jou Vingers Kyk Hoe Lyk Ons Nou No Hero Dis Hoe Dit Is Kiss Me Ver Hiervandaan By My (Tjollie) You Got Me Daar Waar Jy Moet Wees Loves the Light Gatvol Gimme Tonite Verstaan Mekaar Die Kind Forgiveness a**egaai Engele Om Ons Toe Jy Hier Was Amper As Jy My Nou Kon Sien Maak Die Bulle Almal Bokke In Die RSA Trein Na Margate (Met Christo & Cobus) Die Bloubul Pampoen My Diefie My Duifie Doepading Skote Petoors Kaapse Draai (Met Nadine) Bly (Met Karin Hougaard)