.

Laaste Lag Lyrics

Soms vertaan ek mense wil alleen wees
Soms veraai jou oë 'n hart wat huil
Soms wil ek ook elders sit en stil wees
Vannaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
Ons weet ook liefde vlieg maar net in sirkels
Ons weet ook elke wegloop los 'n merk
Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels
En ek staan hier en wonder hoe dit werk
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
ek voel die keer is jy die een wat laaste lag

Af en aan jy dra my soos 'n jas
In Augustus waai die winde vir jou wag
En jy los my in die somer ek's 'n las
Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
Report lyrics
Die Treffers (1994)
Want Net Ons Weet Prove Me Wrong (Prove Me Right) Suspicious Minds Ek Weet Jy Weet Know Me Sweet Caroline Agter Elke Man The Last Time You Came Along Kyk Hoe Lyk Ons Nou Lose When You Lie Deur Jou Vingers She's a Woman Ek Ken Jou Soms No Hero Die Sprokie Rosie (1944) Altyd by Jou Laaste Lag Hand Upon My Shoulder