.

Juliet Lyrics

Dit het begin by 'n gevoel
En wat jy voel het jy bedoel
Wat was eers 'n gedagte, bly nou deur die nagte by jou
Dit het begin by n gevat
Wat jy wou hê het jy gevat
Ek's 'n see met my storms, 'n golf wat jy noit sal berou
Deur die winter die somer, ek bly maar 'n dromer vir jou
Refrein:

'n Duisend jaar vir nou, my Juliet
Als was vir jou, my Juliet
Jy't gesê: "laat die wêreld maar skree wat hy wil"

'n Duisend jaar vir nou, my Juliet
Ek veg vir jou, my Juliet
Jy't gesê: "wie gee om, ons kan glo wat ons wil"

En of jy dit wil weet, ek sal jou nie so gou kan vergeet
Dit het begin by 'n gevoel...

Dit het begin by 'n getrek
Jou hele lewe voor my hek
Jou lekkerbek, jy was te slim vir jouself
En te mooi om jou nie te wil hou
Dit het begin by 'n geweet
Dat ons mekaar nie kan vergeet
Daar is iets wat jy sien in my,
Iets wat jou dalk kan bevry
Deur die winter die somer, ek bly maar 'n dromer vir jou

Refrein:

'n Duisend jaar vir nou, my Juliet
Als was vir jou, my Juliet
Jy't gesê: "laat die wêreld maar skree wat hy wil"

'n Duisend jaar vir nou, my Juliet
Ek veg vir jou, my Juliet
Jy't gesê: "wie gee om, ons kan glo wat ons wil"
En of jy dit wil weet, ek sal jou nie so gou kan vergeet
Dit het begin by 'n gevoel...
Dit het begin by 'n gevoel...
Dit het begin by 'n gevoel...
Dit het begin by 'n gevoel, my Juliet
Als was vir jou, my Juliet
Jy weet dit nou

Report lyrics