.

Want Net Ons Weet Lyrics

Die skrif is teen die muur
Die myle tussen ons sal brand soos vuur
En die rook sal ons verblind
Tot ons liefde in mekaar se arms vind
SĂȘ die kans bly skraal, dat jy weg sal dwaal
In die arms van...
'n Vreemdeling wat tussen in ons twee
kom staan
Want net ons weet
Tussen lyne staan geskryf wat net ons weet
Wat net ons weet
Die stilte tussen ek en jy sal vir ons skree
Ek wens ek was hier by jou
Tussen lyne staan geskryf wat net ons weet...
Report lyrics
Die Treffers (1994)
Want Net Ons Weet Prove Me Wrong (Prove Me Right) Suspicious Minds Ek Weet Jy Weet Know Me Sweet Caroline Agter Elke Man The Last Time You Came Along Kyk Hoe Lyk Ons Nou Lose When You Lie Deur Jou Vingers She's a Woman Ek Ken Jou Soms No Hero Die Sprokie Rosie (1944) Altyd by Jou Laaste Lag Hand Upon My Shoulder