.

Die Kind Lyrics

Voor my hierdie oog,
Elke oogknip vat jou te lank weg.
Voor my hierdie mond,
Wat woorde deur my hart kan vleg.
En as jy my sou blinddoek,
Sou ek weet wie hier voor my staan
As die wonderlus jou kom versoek
Sal my wêreld sonder jou vergaan
Sonder jou vergaan...

Voor my hierdie neus,
Wat sag moet raak as ek wil weet
Hoe dit voel om jou in te asem
En 'n oomblik binne my te leef
Voor my hierdie kind,
'n kiekie waar ek myself droom
In 'n tyd toe ek soos jy jonk was
En 'n appel naby aan 'n boom...
Naby aan 'n boom...
Voor my hierdie kruis,
Van hande wat ek moet laat gaan,
Eendag in jou eie huis,
Die kind in jou laat leer verstaan...

Die kind in jou moet leer verstaan....
Report lyrics
Grootste Platinum Treffers (2007)
Laaste Lag Know Me Agter elke man Hand Upon My Shoulder Loose When U Lie Ek ken jou soms Ghetto Song Ek Weet Jy Weet Rosie Last time U came along Die Sprokie Prove Me Wrong Deur Jou Vingers Kyk Hoe Lyk Ons Nou No Hero Dis Hoe Dit Is Kiss Me Ver Hiervandaan By My (Tjollie) You Got Me Daar Waar Jy Moet Wees Loves the Light Gatvol Gimme Tonite Verstaan Mekaar Die Kind Forgiveness a**egaai Engele Om Ons Toe Jy Hier Was Amper As Jy My Nou Kon Sien Maak Die Bulle Almal Bokke In Die RSA Trein Na Margate (Met Christo & Cobus) Die Bloubul Pampoen My Diefie My Duifie Doepading Skote Petoors Kaapse Draai (Met Nadine) Bly (Met Karin Hougaard)