.

Bloubergstrand Se Sonsak Lyrics

d*** jy aan my as jy so in die aande ry verby daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het?
Want ek d*** aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

Instrumenteel
Ek skryf al weer 'n briefie.
Ek stuur dit vir my liefie, maar sy antwoord my nie terug nie.
Is daar iets wat ek nie weet nie?
Nie eers 'n SMS nie.
Of poskaart in 'n bus nie.
Miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie?
Hoop sy't nie van my vergeet nie.

d*** jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek d*** aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

Instrumenteel
My e-pos permanent aan.
Terroriseer die posman.
Sodra hy my sien wag dan, hardloop hy die naaste boom uit.
Miskien's sy in 'n oerwoud.
Op see of dalk die Kongo.
Ek's baie seker dit is, hoekom sy nie vir my terug skryf.
So môre koop ek maar a posduif.

d*** jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek d*** aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

Instrumenteel
Hoekom, doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry.
Hoekom, doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry.
Hoekom, doen jy dit aan my?
Dis as of jy lekker kry.
Hoekom doen jy dit aan my?
Ek kan nie op hou wonder.

d*** jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek d*** aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.

d*** jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai plek waar ek en jy, ons eerste dans, gedans het? Want ek d*** aan jou wanneer ek kyk na hoe die Bloubergstrand se sonsak weer my oë laat traan.
Report lyrics
Kaptein - Se Platinum Treffers (2011)
Kaptein (Span Die Seile) Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) Meisie Meisie Hemel Op Tafelberg Sê Net Ja! Somertreffer Dankie Jan Voorwaarts Mars Af En Af Adio, Hierdie Song Is Vir Jou Staan Op! Medalje Vir Ma Standing On The Edge Ek Sit En Verlang Papsopwinterwaternat Daar Doer In Die Donker Lekker Lekker Alleen Leen Leen As Jy My Wil Hê Kom Bietjie Hier Mamma met Nicholis Louw Onbeskryflik Die Beste Medisyne Lekkerbekkie Dans In Afrikaans Groter As Groot Laat Die Klokke Lui Slang In Die Gras met Laurika Rauch Wegkruipertjie So 'n Bek Kort Jam Staan Op Jou Merke Gereed Bloubergstrand Se Sonsak Wil Jy? My I.O. Meisie Ek Laaik Haar En Ek Mis Jou Vat My, Maak My Joune Waar Is Jy? Nommer Een My Facebook Song Love Springs Eternal Sunday