.

Dankie Jan Lyrics

Dankie Jan

Sesde 1652, ankers gooi jy af
en ons storie het begin.
Onder, onder in die Suide
plant 'n bietjie druiwe,
en klink 'n glasie wyn.
Die Reijger en die Drommedaris
bring De Goede Hoop
So knyp my as dit regtig waar is,
dis my engel wat daar loop.

Dankie Jan,dankie Jan jy's 'n goeie man.
Sy't haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Eerste,eers bou ons kastele.
Deel met jou my hele
my lewe tot nou.
Oor berge, berge en deur dale,
skryf ek ons verhale.
en almal gaan oor jou
Die Reijger en die Drommedaris
bring De Goede Hoop
So knyp my as dit regtig waar is,
dis my engel wat daar loop.

Dankie Jan,dankie Jan jy's 'n goeie man.
Sy't haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Dankie Jan
En ons sing
Dankie Jan
mmm En ons sing
Dankie Jan
En ons sing
Dankie Jan
Jan
Jan
Dankie Jan,dankie Jan jy's 'n goeie man.
Sy't haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Dankie Jan,dankie Jan jy's 'n goeie man.
Sy't haar dansskoene aan vanaand
Dankie Jan,dankie Jan ek het goud geslaan.
En my hart is weer Hollands vanaand.

Dankie Jan
Dankie Jan
Dankie Jan
Report lyrics
Oos Wes Tuis Bes (2010)
Groter as Groot Wegkruipertjie Hierdie Boer Soek 'n Vrou Onbeskryflik Dans in Afrikaans Dankie Jan Mooier as Hardlooprugby My One En Only Oos Wes Tuis Bes 8ste Wêreld Wonder Ek Kry Die Gevoel Hallo Hallo Speeltyd Gemaklike Stilte Ek Is Hier Vir Jou Elke Dag by Jou