.

Kaptein Lyrics

Kaptein-Span die seile
Kaptein-Sy is myne
Daar waar die son op kom
daar oor die horison
wag sy vir my
Kaptein-span die seile
Kaptein-sy is myne
Daar waar die son gaan le
het sy gese sy wag oh ho oh o oh oh
sy wag vir my

Eendag lankgelede in my drome
Was daar n girl soos jy
en sy was ver te mooi vir my

Daar was n eiland
vol meisies in bikinis
en almal lyk soos jy
en dit was ver te veel vir my
Kaptein-Span die seile
Kaptein-Sy is myne
Daar waar die son op kom
daar oor die horison
wag sy vir my

Kaptein-span die seile
Kaptein-sy is myne
Daar waar die son gaan le
het sy gese sy wag oh ho oh o oh oh
sy wag vir my
Daar was n eiland vol kinders by dosyne
en almal lyk soos jy
en dit was mooier as mooi vir my

koor...

Kaptein ek wens jy wil my hoor
kaptein ek wens jy wil
ek gaan my droom verloor oh oh

koor...
Report lyrics