.

Groter as Groot Lyrics

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Daar is net een ding.
Daar is nog een ding wat ons nog soek.
Die huis van Tafelberg, en Madiba ook.
Dit is geen wonderwerk, Afrikaners kan so plesierig bly.

Daar is nie een ding mooier is as ons son.
Die hele wêreld sal na ons toe kom.
Dit is geen wonderwerk, Afrikaners kan so plesierig bly.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.

Daar is nie een ding wat ons nog soek.
Van dale om ons lyk soos 'n prentjie boek.
Dit is geen wonderwerk, dat niemand ons ooit kan onder kry.
Daar is die Springbok, die Protea rooi.
Die sterkste manne ook en meisies mooi.
Dit is geen wonderwerk, dat niemand ons ooit kan onder kry.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Groter as groter.

Oh-wow-oh-ho-oh-ho.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.

Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.
Sterker as sterkste.
Nog meer as meeste.
Beter as beste.
Van die Oos tot die Weste.
Groter as groot is ons. Hey, hey,hey.

Groter as groot is ons.
Report lyrics
Oos Wes Tuis Bes (2010)
Groter as Groot Wegkruipertjie Hierdie Boer Soek 'n Vrou Onbeskryflik Dans in Afrikaans Dankie Jan Mooier as Hardlooprugby My One En Only Oos Wes Tuis Bes 8ste Wêreld Wonder Ek Kry Die Gevoel Hallo Hallo Speeltyd Gemaklike Stilte Ek Is Hier Vir Jou Elke Dag by Jou