.

Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) Lyrics

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.

Ek wens ek het vlerke soos 'n arend.
Dan vlieg ek maar verewig oor die see.
Dan vlieg ek na die arms van my moeder.
En daar sal ek bly tot die dood.

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

Ek wens ek het vlerke soos 'n engeltjie.
Dan vlieg ek deur die tronk se tralies heen.
Dan vlieg ek na die arms van my moeder.
En daar sal ek bly tot die dood.
O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

Instrumentaal.
Ek is 'n loslappie
Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

O, ek wil huistoe gaan, na mamma toe.
Die rivier is vol, my trane rol.
'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie. Loslappie

'n Bokkie wat vanaand, by my wil lê.
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie.
Report lyrics
Sê Net Ja! (2003)
Sê Net Ja Hemel Op Tafelberg Loslappie (Ek Wil Huistoe Gaan) You Angel Eyes Nommer Een Nikita My I.O. Meisie 'n Lied Vir Jou Was Ek Maar 'n Digter 'n Duisend Keer Caught in the Middle Leaving on a Jet Plane Another Night When Susannah Cries I Love You All the Way