.

Voorwaarts Mars Lyrics

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin

Ek soek jou beste gee vir my
Jy gaan my nie onderkry
Wys vir my net wat jy het
Om so te lyk is teen die wet
Kom staan op aandag staan opsy
Jy wil mos staan en loer vir my
Ek sien jy lei my om die bos
Dit gaan jou nog baie kos

So voorwaarts mars my in jou lewe in
Voorwaarts mars laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry
So voorwaarts mars voorwaarts mars
Laat ons 'n ding begin
Ek voel die ritme gee jou hart vir my
Voorwaarts mars ek het jou pas gekry

Ek het iets van jou gehoor
Jy het mos jou hart verloor
Is dit ek of is dit jy
Wie is om die bos gelei
Jy het my 'n les geleer
Ek gee nou oor jy's in beheer
Staan nou op dis nie 'n drill
Jy kan doen net wat jy wil
Report lyrics
Voorwaarts Mars (2007)
Voorwaarts Mars Daar doer in die donker Omgedraai omgedop Tasse vol van Gister United Dams met my dis Saterdagaand Ek hou van jou My Facebook song Boeretroue You want love (Maria, Maria) She Priceless moment Queen of Hearts Ek doen dit weer Langebaan se Blou Groentjiekop Separate lives Standing on the edge (Dance Remix)