.

Meisie Meisie Lyrics

Ek Weet Sy's Altyd Daar
Maar Hoe Vertel Ek Haar
Sy's Die Rede Ek Dans Soos Die Wind
Man Ja Ek Weet Ek Staar
O Maar Sy Maak My Klaar
In My Hart Voel Ek Weer Soos a Kind

Koor:
Meisie Meisie Jy's DeeI Van My Lewe
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Ek Sien Jou Ek Bewe
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Prinses Van Die Dansvloer
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Ek Voel Hoe My Hart Roer
Mooiste... Meisie...

Ek Weet Daar's Altyd Hoop
Ek Sal Haar Paadjie Loop
Sy's Die Rede Ek Dans In Die Reën
En Toe Sy My Gewaar
Het Ek Geweet Ek's Daar
Sy's Die Enigste Sy Is Die Een

Koor:
Meisie Meisie Jy's Deel Van My Lewe
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Ek Sien Jou Ek Bewe
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Prinses Van Die Dansvloer
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Ek Voel Hoe My Hart Roer
Mooiste... Meisie...
Nou Loop Ons Sy Aan Sy
En Sy Is Lief Vir My
Hand Aan Hand Dans Ons Saam In Die Reën

Sy Het My Hart Verlei
Maar Sy't Haar Man Gekry
Sy's Die Enigste Sy Is Die Een

Koor:
Meisie Meisie Jy's Deel Van My Lewe
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Ek Sien Jou Ek Bewe
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Prinses Van Die Dansvloer
Mooiste Meisie Van Verlangebaan
Meisie Meisie Ek Voel Hoe My Hart Roer
Mooiste... Meisie...
Report lyrics
Meisie Meisie (2002)
Meisie Meisie Vir Altyd In Jou Drome (Duet Met Patricia Lewis) No More Boleros Millenium Vrou (Legionnaire) Love Springs Eternal A Thousand Pieces Wie Sal Kom Nagsê Now I Will Be A Man Crazy 'Bout You The Dance Net Jy Alleen Ewige Liefde (Hier In My Hart) The Rose The Last Time Al Jou Mooiste Drome Ek Is Verlief Op Jou Baby Don't Cry Buying Time Ek Dink Nogsteeds Aan Jou