.

Af en Af Lyrics

Oesters, sjampain, kerse op die kantlyn
25 rose om die rooi wyn
Loftus Versveld was nog nooit so lekker soos nou nie
Net jy en ek Die wagte by die hek
ek Moes nou wragties elke liewe toutjie trek
Om hierdie aand te reel
Maar niks is ooit te veel vir jou nie
En nou begin die aksie liefie

Af af af
en af gaan al die ligte
in die nag nag nag
Sag speel daardie liedjie
Wat ons altwee laaik
Ken ons nie die woorde nie
net oh oh oh oh oh
Op op op en op gaan temperature
In my kop kop kop
moetnie Stop met al jou liefde
Dis 'n lekker lekker lawweskop hom
tussen deur die pale
aand
Ek het jou nou verras
Toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas
En as ek kyk na hoe jou oe oplig
Dan voel ek heel verlig in my hart
Jy soen my weer en as ek iets wil sê
Soen jy my nog n keer
en fluister saggies ja
in my linkeroor
Dit maak my weer van vooraf verlief
En nou begin die aksie liefie

koor.....

ek skiet die proppie van die vonkelwyn
in die lig op . Skink n glasie en ek hou jou lippe dop
dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou x2

En nou begin die aksie liefie

koor.....
Report lyrics
Uit Die Diepte Van My Hart (2008)
Kaptein (Span Die Seile) Af en Af Vir Nou Nog 'n Week Vir Jou Papsopwinterwaternat Jy Moenie Dink Nie Blougergstrand Se Sonsak Uit Die Die Diepte Van My Hart Oh Oh Oh Kom Ons Vat Die Langpad Aan Die Brand Ek Wil Gaan Lost Gebed Laat Die Poppe Dans Treffer na Treffer Hitmix