.

Napoleon Lyrics

Hier in my wolk, Storm en reen
Jy vra die waarheid, Ek hou die leun
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Appels en pere, die maan en die son
Die een bring gewere, die ander 'n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee
En jy vat als wat jy kan kry
Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die pous sal jou sê dis wys
Ag my liefling hoekom bly jy staan?
My liefling hoekom bly jy staan?

Die president sal op CNN
Sy goedjies vat en huis toe gaan
De Wet sal weer omdraai
My liefling hoekom bly jy staan?
My liefling hoekom bly jy staan?
Report lyrics
Platinum Treffers, Volume 4 (2012)
Bly Bietjie by My Hierdie Aand Hemel Op Aarde Vat Die Pad Anderkant Die Spore Liewe Land Spending My Time Hou Jou Trein Op Die Spoor Tyd Van My Lewe Napoleon Laat My Lewe, Laat My Liefhê My Vryheid Dan Sê Ek Weer Wie Ek Is Hoër as Die Hemele I Believe in You Skilpadtepel Net Na Agg Vir Ewig, Vir Altyd 'n Aand Om Nooit Te Vergeet Nie My Pa, My Best Vriend