.

Wys My Hoe Lyrics

Ek wil aan jou raak
Sê my mag ek maar
Kom ons hou op praat
Ek wil jou lippe smaak
Hoe om jou vas te hou
Hoe gaan ons liefde bou
Hoe gaan ek jou verstaan
Hoe kan ons liefde verder gaan

Wys my hoe werk jou hart
In die donker nag
Wys my hoe werk jou hart
In die helder dag
Ek wil jou hartjie wen
Ek wil jou graag leer ken
Wys my hoe wys my hoe
Na na na na na...

Ek wil als van jou weet
Jy moet dit nooit vergeet
Wys my "n bietjie meer
Ek wens jy wil my leer

Hoe om jou vas te hou
Hoe gaan ons liefde bou
Hoe gaan ek jou verstaan
Hoe kan ons liefde verder gaan
Kry jy partykeer daai gevoel
Of fool jy my
Moenie vir my sê nie baby
Wys vir my
Baby wys vir my

Na na na na na... (Baby wys vir my)

Ek wil jou hartjie wen
Ek wil jou graag leer ken
Wys my hoe wys my hoe
Report lyrics
Hokaai Stoppie Lorrie (2006)
Wys My Hoe Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Hokaai Stoppie Lorrie Breathe Easy I Wish Ek's Verlief Op Jou Heeltemal Niks Kan Ek Maar? Die Lekker Ou Wals Reënboog Samaraj I Want To Know What Love Is Rock Medley: Hysteria; Never Say Never; Rock'n'Roll Dreams Come Through Hungry Eyes Love Hurts Turn, Turn, Turn Tougher Than The Rest Drive