.

Heeltemal Niks Lyrics

Want ek het niks ek het niks
Ek het heeltemal niks
As ek jou nie vir my kan kry nie
Ek het niks ek het niks
Ek het minder as niks
As jy nie in my hart wil bly
Het ek geld in die bank
En 'n kar of twee
En 'n boot op die water
En 'n huis by die see
Het ek kaviaar en wyn
Om te eet en te drink
Sal ek dit al's weggee
So wat is die lewe
Sonder liefde vra ek jou
As ek jou nie net bietjie
Teen my vas kan hou
Soos die see sonder water
En die hemel sonder blou
So voel ek nou oor jou
Skatte en rykdom sal wel gou vergaan
Maar sonder 'n liefde
Kan ons nooit bestaan
Nooit bestaan
Report lyrics
Hokaai Stoppie Lorrie (2006)
Wys My Hoe Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Hokaai Stoppie Lorrie Breathe Easy I Wish Ek's Verlief Op Jou Heeltemal Niks Kan Ek Maar? Die Lekker Ou Wals Reƫnboog Samaraj I Want To Know What Love Is Rock Medley: Hysteria; Never Say Never; Rock'n'Roll Dreams Come Through Hungry Eyes Love Hurts Turn, Turn, Turn Tougher Than The Rest Drive