.

Breek die Ys Lyrics

Lees jy my gedagtes?
Jy weet klaar wat ek van jou wil hê.
Wat ek soek en wat ek als wil sê.
Wo-oh
Wo-oh

Maak nou vol my beker.
Net 'n kyk en ek loop maklik oor.
Dis net jy wat my so kan bekoor.

O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.

Instrumenteel

Vergeet van al die redes.
Wie ek is en of jy my verstaan.
Vat my nommer en gee vir my jou naam.
Wo-oh
Wo-oh

Vanaand 'n nuwe blaadjie.
Gee die pas ek volg kort op jou spoor.
Dis amazing hoe jy met my toor.

O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
Instrumenteel

O, breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
Breek, die ys, en wys, vir my wat jy wil.
Ek Breek.

O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê vanaand.
Het jy 'n plekkie reg vir my?
Ek het gesoek en jou gekry.
O, breek die ys, en wys my wat jou lyf wil hê, vanaand.
Report lyrics
Breek die Ys (2008)
Breek die Ys Jy maak my mal Hier's ons nou Ons soek net country Wanneer laas To all the girls I've loved before Verskoning Hoe kan ek weet Kom terug 7 dae 7 nagte Wat van nou Ek het jou nodig Live on Asemloos Kry jou ry Die meisies Dit is myne Major Tom Jessica Here I am Treffer na treffer hitmix