.

Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Lyrics

Soek jou hier soek jou da'
Ek wou lankal vir jou vra
Soek jou hier soek jou da'
Ek wou lankal vir jou vra
Soek jou hier soek jou daar
Ek wou lankal vir jou vra
Het jou hart nog plek vir my
Is jy vas is jy los
Lei jy my net om die bos
Of is jy nog lief vir my

Soek jou hier soek jou daar
Ek wou lankal vir jou vra
Het jy gedink ons is verby
Ek sal nie gaan lê
Voor ek jou kan sê
Jy's die regte girl vir my
Ek's net 'n man wat aan jou liefde verslaaf is
Jy't my gevang ek het gesit en verlang
My oë het 'n rukkie verdwaal
Maar jy's baie mooier
Jou lippies is rooier en stouter
Hoe meer ek verdwaal het
Hoe meer wou ek jou terug kom haal
Ek sal die manne en brandewyn-aande kan opgee
Vir lekker musiek en 'n glasie sjampanje
'n Warm aand saam met jou
Jy's baie mooier
Jou lippies is rooier en stouter
Hoe meer ek verdrink het
Hoe meer vaar my bootjie na jou
Report lyrics
Hokaai Stoppie Lorrie (2006)
Wys My Hoe Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Hokaai Stoppie Lorrie Breathe Easy I Wish Ek's Verlief Op Jou Heeltemal Niks Kan Ek Maar? Die Lekker Ou Wals Reënboog Samaraj I Want To Know What Love Is Rock Medley: Hysteria; Never Say Never; Rock'n'Roll Dreams Come Through Hungry Eyes Love Hurts Turn, Turn, Turn Tougher Than The Rest Drive