.

Reënboog Lyrics

Jy"s my reënboog
Jy laat die son weer skyn
En jy"s die vonkel
Die vonkel in my wyn
Jy vat my hand en
Die wolke verdwyn
Ja jy"s my reënboog
Jy laat die son weer skyn
Geelbruin oë en "n opvallende smile
Fraai klein lyfie met baie style
Sy slenter rond soos "n mannekyn
Ja jy"s my reënboog
Jy laat die son weer skyn
Jy"s so minsaam nooit droewig nie
Jou wat verbeel dit hoef jy nie
Jy"s so eie so vars en fyn
En jy"s my reënboog jy laat die son weer skyn

Kom weer en wind jou straal sal my vind
Soos "n baken in die nag
In lief en leed o ek weet
My engel sit op wag
Report lyrics
Hokaai Stoppie Lorrie (2006)
Wys My Hoe Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Hokaai Stoppie Lorrie Breathe Easy I Wish Ek's Verlief Op Jou Heeltemal Niks Kan Ek Maar? Die Lekker Ou Wals Reënboog Samaraj I Want To Know What Love Is Rock Medley: Hysteria; Never Say Never; Rock'n'Roll Dreams Come Through Hungry Eyes Love Hurts Turn, Turn, Turn Tougher Than The Rest Drive