.

Kan Ek Maar? Lyrics

Kan ek maar...

Die eerste keer en ek begin te bewe
Hande sweet maar dit is nou of nooit
Ek het 'n plan maar dit hang net van jou af
Luister na jou hart en sê vir my
Kan ek 'n kans vat kan ek maar
Ek weet jy wil maar ek moet vra
Die storm wind en weer kan ons nie keer nie
Kan ek 'n kans vat kan ek maar
Dis in jou oë jy soek my daar
Ek is al op my knieë ag kan ek maar

Ons was al hier gaan ons vanaand nog verder
Adrenalien toe ek jou lyfie sien
Maak lawaai want niemand kan ons hoor nie
Verloor beheer net soos daai eerste keer
Report lyrics
Hokaai Stoppie Lorrie (2006)
Wys My Hoe Soek Jou Hier, Soek Jou Daar Hokaai Stoppie Lorrie Breathe Easy I Wish Ek's Verlief Op Jou Heeltemal Niks Kan Ek Maar? Die Lekker Ou Wals Reënboog Samaraj I Want To Know What Love Is Rock Medley: Hysteria; Never Say Never; Rock'n'Roll Dreams Come Through Hungry Eyes Love Hurts Turn, Turn, Turn Tougher Than The Rest Drive