.

Dis Verby Lyrics

Dis verby en nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek is hier om hier te bly
Dis verby en nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lĂȘ jou hart by my
Elke oomblik sonder jou
Keer op keer ek't onthou
Dit is nag om sonder jou te wees
Elke mooi herinnering
Het gedagtes teruggebring
'n Minuut voel 'n ewigheid
Het elke dag verby gestry
Soveel keer seergekry
Dit is nag om sonder jou te wees
Het probeer om op te staan
Die alleen wou net nie gaan
'n Minuut voel 'n ewigheid
Report lyrics
Hier Binne (Klop 'n Boerehart) (2007)
Dis Verby Hier Binne (Klop 'N Boerehart) Jy Was Reg Bokkie Baby My Hart Klop Hard You Got It Verslaaf aan Jou Wie Sou Kon Glo Alles Vir Jou The One I Love Ie Hemel Treur Vanaand Lig Ons Die Dak Walk Away Kom bietjie hier Die Lewe Het Nie Brieke Nie Jy Maak My Bly Iris I Ain't Missing You Hier Binne (Klop 'N Boerehart) (Pompie Mix) Wie Sou Kon Glo (Akoestiese Weergawe)