.

Net 'n Mens Lyrics

Keer op keer vind ek myself in storms waardeur ek my
pad moet vind
En keer op keer is jy die een wat antwoord uit die donker dan maak as sin
En elke keer as jy probeer om sterk te wees en trane weg te vee weet ek
Daar's rede vir die storms ons kan saam die winters
deurmaak net jy en ek
Ek's net 'n mens
Ek kry ook seer
Ek ek kan voel jou woorde vloei sag oor my
En heel my weer

Ek's net 'n mens
Wat bly probeer
En jy bly saam by my deur die moeilike tyd
En ek waardeer jou meer en meer

Keer op keer as ek verdwaal dan weet ek jy's die een wat
my kom haal
So lank as wat ek asemhaal is jy die een die heel en al
van my verhaal
En elke keer al kry ek seer is jy weer daar om moed te
gee ja dit weet ek
Daar's die rede vir storms ons kan saam die winters
deurmaak net jy en ek
Ek's net 'n mens
Ek kry ook seer
Ek ek kan voel jou woorde vloei sag oor my
En heel my weer
Ek's net 'n mens
Wat bly probeer
En jy bly saam by my deur die moeilike tyd
En ek waardeer

Ek's net 'n mens
Ek kry ook seer
Ek ek kan voel jou woorde vloei sag oor my
En heel my weer

Ek's net 'n mens
Wat bly probeer
En jy bly saam by my deur die moeilike tyd
En ek waardeer jou meer en meer
Report lyrics