.

As Jy Niks Aan Het Nie Lyrics

Shalalalalalalalalalalalalalala
Dis lekker
Shalalalalalalalalalalalalalala
Ek het jou naam
Jou nommer en jou adres
Ek het die foto van jou
Op my selfoon gehou
En jou gesave op my GPS

So ek los vir jou 'n boodskap
En die res laat ek oor aan jou
Ek is reg as jy is
Ek is daar in 'n blits
SMS en ek's daar by jou

Is jy reg is jy reg ek is reg vir jou ...

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou

As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou

Shalalalalalalalalalalalalalala
Dis lekker
Shalalalalalalalalalalalalalala

Is jy verveeld
Is jy wakker en voel jy alleen
Jy't my nommer gehou
Jy beter bel en jy sou
Nie jammer wees as jy my sien nie

Op twitter se jou update
Jy wens die aand wil korter raak
Ek is reg as jy is
Ek is daar in 'n blits
Baby ek wil jou myne maak!
Is jy reg is jy reg ek is reg vir jou

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
Dis lekker

As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou
Dis lekker

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
Dis lekker

As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou
Dis lekker
Shalalalalalalalalalalalalalala
Shalalalalalalalalalalalalalala

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
Dis lekker

As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou
Dis lekker

As jy niks aan het nie
En jy't niks warm nie
Kom kuier ek by jou
Dis lekker

As jy niks aan het nie
Maak ek 'n plannetjie
En dan laat sing ek jou
Dis lekker

Shalalalalalalalalalalalalalala
Dis lekker
Shalalalalalalalalalalalalalala
Dis lekker
Shalalalalalalalalalalalalalala
Dis lekker
Shalalalalalalalalalalalalalala
Report lyrics