.

Water jou mond Lyrics

Sê my water jou mond oo-oo-ook
Sê my water jou mond oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot begin oor kook
Lek my lippe baby, water jou mond ook?
Jy net jy, net jy doen dit aan my
Ek wonder hoe, jou lippe proe
Binne my, diep diep hier binne my
Weet ek hier, kom moeilikheid

Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my
Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by
Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

Sê my water jou mond oo-oo-ook
Sê my water jou mond oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot begin oor kook
Lek my lippe baby, water jou mond ook?

Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
Oo-oo-ook
My kop dwaal, as ek hoor hoe jy asem haal
Hoendervleis, jy't my ooreis
Saggies kou, kom nader dan voer ek jou
Go with the flow, hier kom dit nou

Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my
Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by
Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

Sê my water jou mond oo-oo-ook
Sê my water jou mond oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot begin oor kook
Lek jou lippe baby, water jou mond ook?
*Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my*

Sê my water jou mond oo-oo-ook
Sê my water jou mond oo-oo-ook

Steel 'n soen en gooi 'n koppie suiker by
Vat 'n knippie van jou smile en roer vir my
Maak dit warm en gooi dan 'n drukkie by
Gee 'n kyk en smelt nog chocolate oor vir my

Sê my water jou mond oo-oo-ook
Sê my water jou mond oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot begin oor kook
Lek my lippe baby, water jou mond ook?

Sê my water jou mond oo-oo-ook
Sê my water jou mond oo-oo-ook
Soos dit alles in die pot begin oor kook
Lek my lippe baby, water jou mond ook?
Report lyrics
Energie (2009)
Generaal (Ek kom jou dogter haal) Nommer a**eblief Emmers vol Liefde Scarborough Fair Ek wil hê jy moet bly Water jou mond Keer Op Keer Total Eclipse of the Heart Voel die energie Vat vyf Lekker girl Regmaak Trek my nader Want dis jy Open Your Heart to Me Dit is jy Yesterday's Hero