.

Generaal (Ek kom jou dogter haal) Lyrics

Generaal Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal
Sy kon my gedagtes lees
'N Storie van 'n oorlog
Wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet

Dis Finaal, dis finaal
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY'S FENOMINAAL GENERAAL

Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer
My hart is beseer
Haar pa se geweer
Is oorgelaai en ek sou
Nooit kon raai dit sou gebeur nie
Bomme ontplof hier binne my
En sy het haar fisier op my
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor
Report lyrics
Energie (2009)
Generaal (Ek kom jou dogter haal) Nommer a**eblief Emmers vol Liefde Scarborough Fair Ek wil hĂȘ jy moet bly Water jou mond Keer Op Keer Total Eclipse of the Heart Voel die energie Vat vyf Lekker girl Regmaak Trek my nader Want dis jy Open Your Heart to Me Dit is jy Yesterday's Hero