.

Al Hoe Meer Lyrics

Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan d*** ek
aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Ek verlang sommer weer sommer
weer
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Na jou

Ek het gedink ek het gewen,maar ek sal
moet erken
Ek het 'n f*** gemaak
En nou volg ek my hart wat my dae lank
al tart
Om dinge reg te maak
Ek weet ek het jou hart gebreek,
ek staan voor jou en smeek
van 'n oomblik van jou tyd
Gee my net 'n minuut tot die einde
van my lied
En dan kan jy besluit

Ek's hier om jammer te kom sê
want ek mis mis jou

Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan d*** ek
aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Ek verlang sommer weer sommer
weer
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Na jou

Ekke glo dis nie te laat nie,dis lank
nog nie verby nie
Jy bly die een vir my
Gee my net nog 'n kans,om net
weer met jou dans
Ek mis jou naby my.
Ek het klaar my les geleer, en dis
nou nog bietjie seer
As ek d*** aan hoe dit was
So gee vir my jou hand, want ek
het 'n diamant
Wat net vir jou sal pas

Ek's hier om jammer te kom sê
want ek mis mis jou

Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan d*** ek
aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Ek verlang sommer weer sommer
weer
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Na jou

Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan d*** ek
aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Ek verlang sommer weer sommer
weer
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Na jou
Want ek staan hier om my knieë
en ek smeek vir jou
Daar is niemand anders wat ek
eerder vas wil hou

Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan d*** ek
aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Ek verlang sommer weer sommer
weer
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Na jou

Is dit als dan nou verby
Tussen jou en tussen my
As ek my kan kry dan d*** ek
aan jou
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Ek verlang sommer weer sommer
weer
Ek verlang al hoe meer al hoe
meer
Na jou
Is dit als dan nou verby
Report lyrics