.

Hierdie Boer Soek 'n Vrou Lyrics

Hierdie boer soek 'n vrou.
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou in jou.
Blouoog boer van Naboomspruit.
Soek 'n visse wat sal byt.
Hoe van bos en boerbeskuit en kinders.

Koppie koffie op my stoep.
Stappie of 'n lekker boek.
Rook ook nie met soberer gewoontes.

As jy hou van my berug.
Stuur vir my 'n briefie terug.
Met 'n foto van jou pragtige gesig.

Hierdie boer soek 'n vrou.
En 'n lyfie wat hy vas kan hou.
Hierdie boer soek 'n vrou.
Om die kospotte aan die kook te hou.
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou.

Hierdie boer soek 'n vrou.
En 'n lyfie wat hy vas kan hou.
Hierdie boer soek 'n vrou.
Om die kospotte aan die kook te hou.
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou in jou.

Lappoppie van Muldersdrift.
1.5 en liggewig.
Drink ook net 'n drankie by geleentheid.
Sit al lankal op die rak.
Hou van fliek en tuisgebak.
Vars geplukte rose in die reëntyd.

Ek het gehou van jou gesig.
Ek skryf vir jou 'n briefie terug.
Liefde groete boer van Naboomspruit.

Hierdie boer soek 'n vrou.
En 'n lyfie wat hy vas kan hou.
Hierdie boer soek 'n vrou.
Om die kospotte aan die kook te hou.
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou.

Hierdie boer soek 'n vrou.
En 'n lyfie wat hy vas kan hou.
Hierdie boer soek 'n vrou.
Om die kospotte aan die kook te hou.
En ek sien daai vrou in jou ... oh-oh
En ek sien daai vrou in jou.
Maar die pad na Naboomspruit.
Erf hy twee nil draaie tyd.
Die aansluiting vinnig links dan regs.

Ry nou by die groen plaas hek.
Agter om jou, daar staan ek.
Met ope arms, welkom by my plek.

Hierdie boer soek 'n vrou.
En 'n lyfie wat hy vas kan hou.
Hierdie boer soek 'n vrou.
Om die kospotte aan die kook te hou.
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou.

Hierdie boer soek 'n vrou.
En 'n lyfie wat hy vas kan hou.
Hierdie boer soek 'n vrou.
Om die kospotte aan die kook te hou.
En ek sien daai vrou in jou... oh-oh
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou in jou.
En ek sien daai vrou in jou.
Report lyrics
Oos Wes Tuis Bes (2010)
Groter as Groot Wegkruipertjie Hierdie Boer Soek 'n Vrou Onbeskryflik Dans in Afrikaans Dankie Jan Mooier as Hardlooprugby My One En Only Oos Wes Tuis Bes 8ste Wêreld Wonder Ek Kry Die Gevoel Hallo Hallo Speeltyd Gemaklike Stilte Ek Is Hier Vir Jou Elke Dag by Jou