.

Wie Sal Kom Nagsê Lyrics

Inleiding

As jou maat 'n ander vind.
Hoe beantwoord jy jou kind se vrae.
Wie kan ooit die hartseer weet.
Daardie oë ooit vergeet as sy jou vra.
Wie bly by ma?
Wens ek kon dit somtyds hoor.
Sal hy weet wat hy vergoed verloor het.
Buite waai die winter wind.
In haar hartjie treur 'n kind.
Vra maar net weer.

Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmm
Briefies een of twee 'n jaar.
Oor en oor gelees, gevou, gebêre.
Foto's langs haar bed geplak.
Nat gesoen en dof gevat.
Maar niks vervang, die groot verlang.

Sien jy haar so nou en dan?
Sal dit opmaak vir die leë maande?
Wens ek kon haar soms so sê:
"Roep maar as ma iets wou hê."
Hoe troos ek haar?
Wie sal kom nag sê?
Wie gaan my soen?
Wie gaan my toemaak elke nag?
Wie gaan by die hekkie vir my wag?

Mmmmm

La la la la la

La la la la la la la la

La la la La la la la la la la la

Ook gesing deur Kurt Darren

Musiek en lirieke deur Sias Reinecke/De Villiers
Report lyrics
Meisie Meisie (2002)
Meisie Meisie Vir Altyd In Jou Drome (Duet Met Patricia Lewis) No More Boleros Millenium Vrou (Legionnaire) Love Springs Eternal A Thousand Pieces Wie Sal Kom Nagsê Now I Will Be A Man Crazy 'Bout You The Dance Net Jy Alleen Ewige Liefde (Hier In My Hart) The Rose The Last Time Al Jou Mooiste Drome Ek Is Verlief Op Jou Baby Don't Cry Buying Time Ek Dink Nogsteeds Aan Jou