.

Vir Nou Lyrics

Jy weet, ek wil jou trane afvee.
Ek wil geskenke saam gee.
Is dit genoeg vir jou?
Jy weet, ek sal haar ook al saam gaan.
Ek sal jou altyd bystaan.
Is dit genoeg vir jou?

Maar ek verstaan.
Dat jy moet gaan.
Ja, ek verstaan.
Vir nou.

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen.
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel.
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel.

Ja, ek weet jou drome is jou treinspoor.
Die wêreld lê nog wyd oop.
Ek wens dit als vir jou.

Soos ek verstaan.
Dat jy moet gaan.
Ja, ek verstaan.
Vir nou.
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen.
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel.
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Ek weet, as treine nou verby gaan.
My wêreld sal nog aan gaan.
Maar ek sal wag vir jou.

Soos ek verstaan.
Dat jy moet gaan.
Ja, ek verstaan.
Vir nou.
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen.
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel.
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen.
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Ek sal jou tyd in die plek in 'n tronk voorstel.
En ek sal lê van die lag as jy 'n grap vertel.
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag.
Vir nou.

Vir nou.
Report lyrics
Uit Die Diepte Van My Hart (2008)
Kaptein (Span Die Seile) Af en Af Vir Nou Nog 'n Week Vir Jou Papsopwinterwaternat Jy Moenie Dink Nie Blougergstrand Se Sonsak Uit Die Die Diepte Van My Hart Oh Oh Oh Kom Ons Vat Die Langpad Aan Die Brand Ek Wil Gaan Lost Gebed Laat Die Poppe Dans Treffer na Treffer Hitmix