.

Lippe Gesëel Lyrics

Ek sit my vinger op jou mond.
Mmm ... Jy hoef nie eers te praat nie, baby.
Solank jy vir my kyk, hou ek my lippe geseël vir jou.
Sit jou arm om my, druk my harder.
Hou jou kykers op my, kyk net dieper.
Vat my hand, en draai my om jou vingertjies.
Solank jy nie iets sê nie, want dis heeltemal te veel vir my.
Heeltemal te veel vir my ...

Ek sit my vinger op jou mond.
Mmm ... Jy hoef nie eers te praat nie, baby.
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk.
Sit jou vinger op my mond.
Mmm ... ek kan nie eers jou naam uitroep nie.
Solank jy vir my kyk, hou ek my lippe geseël vir jou.
Jou, jou , jou.

Voer my lekker druiwe, as jy lus is.
Vat my arms, wys my dat ek fris is.
In my tonnel wesie sien ek net vir, jou.
Hoop net jy sê niks nie, want dis heeltemal te veel vir my.
Heeltemal te veel vir my.

Ek sit my vinger op jou mond.
Mmm ... Jy hoef nie eers te praat nie, baby.
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk.
Sit jou vinger op my mond.
Mmm ... ek kan nie eers jou naam uitroep nie.
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou.
Jou, jou , jou.
Ek kan nie 'n briefie skryf nie, met jou arms om my lyf nie.
Hier's 'n taal wat ek nie verstaan nie.
Ek wil nie weer die vraag nie.
Ek kan nie 'n briefie skryf nie, met my arms om jou lyf nie.
Kom ek sê maar ... Mmmm, hou my lippe geseël vir jou.

Jou ...!
Ek sit my vinger op jou mond.
Mmm ... Jy hoef nie eers te praat nie, baby.
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk.
Na my kyk!
Sit jou vinger op my mond.
Mmm ... ek kan nie eers jou naam uitroep nie.
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou.

Sit jou vinger op my mond.
Mmm ... ek kan nie eers jou naam uitroep nie.
Jou ogies sê dit alles as jy na my kyk.
Na my kyk!

Sit jou vinger op my mond.
Mmm ... ek kan nie eers jou naam uitroep nie.
Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou.

Solank jy vir my kyk hou ek my lippe geseël vir jou.

Jou, jou , jou.
Report lyrics
Die Beste Medisyne (2009)
So 'n Bek Kort Jam Lippe Gesëel Die Beste Medisyne Kom Bietjie Hier Slang in Die Gras Somersong Is Jy Reg Tien Uit Tien Net Vir Jou Bedoel Gevoel Kom Huistoe S.O.S. Help My My Suikerbos Se Song Love Song (MET LIEFDE...) Unchained Melody Have I Told You Lately That I Love You