.

Lekker verjaar Lyrics

Elke dag het ons saam gery
Elke week is jy nog daar vir my
En elke maand sien ek 'n nuwe kant van jou
'n Dag verander in een sekond
In een minuut word die wêreld rond
Met elke uur raak die lug bo my weer blou

Sien jou hier sien jou daar
Wil net sê lekker verjaar
Soos goeie wyn raak jy elke dag net beter
Sien jou hier sien jou daar
Ek is bly ons ken mekaar
En jy's hier in my hart lekker verjaar
Dankie weer vir ons tye saam
Dankie weer laat ons verder gaan
Want elke dag word net beter saam met jou

Luister weer na ons favourite song
Luister weer en jy sal verlang
En hoor jy my want ek sing dit saam met jou
Lekker verjaar - Ek hoop jy kry jou wense
Lekker verjaar - Op jou spesiale dag
Lekker verjaar - Want jy verdien die beste
Lekker verjaar - Jy weet jy laat my lag
Report lyrics
Lekker Lekker (2006)
Ek sit en verlang Lekker, lekker Kom laat ons dans Omgeswaai Jy's mooi verby Standing On The Edge You're beautifull Daar is nie meer 'n berg om te klim nie Ek soek jou hier Die man in die hoek Daar is niemand Lady In Red Lekker verjaar Wat is Beter Alone Ek's Lief Vir Jou You're My Angel Give Me Peace On Earth Slaap my Kind