.

Aiko Aiko Lyrics

My ouma en jou ouma sit en skinder baie
My ouma sê vir jou ouma 'Daai laaitjie loop weer draaie'
Kyk hy loop soos "n hoenderhaan, antie
Katjie van die baan, hy pik na die maan, en hy is nie eers skaam nie ...
En ek sê 'Hey nou, hey nou aiko aiko antie'
My hart is vol ek is in die kol
En niks sal my onder kry nie.
En ek sê 'Hey nou, hey nou aiko aiko antie'
Ek"s "n dapper muis, ek loop deur die huis
En die kat sal my nie kry nie.
My oupa en jou oupa sit hier by die vuurtjie
Hulle praat oor die dae, die goeie ou dae,
want die ouvrou is nie hier nie
Stovepipe breek, "n brylcream kuf, aiko aiko antie
Katjie van die baan, hy pik na die maan. Ja!
Niks het verander nie.

Koor
En niks sal my onder kry nie
En die kat sal my nie kry nie.
Report lyrics
Staan Op! (2004)
Staan Op Wil Jy Ek Laaik Haar Aiko Aiko Give Me Back My Love En Ek Mis Jou Guardian Angel Binne My Vat Vanaand 'n Kans Alles Wat Ek Doen Niks Is Dan Mooier (Jy is Vrou) I Am the Eagle, You're the Wind If You Think You Know How to Love Me Daar Lê Die Ding Child of the Sun Dis Jou Verjaarsdag Footloose Winter's Tale