.

Ek's Nog Hier Lyrics

Waar ek is kry ons nie koud nie, al is dit winter hier by jou
En dinge wat op aarde vergaan het, is dinge wat vir altyd hou
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, dis verby en als is reg
En tussen ons is als vergewe, want die sondaar is nou weg
En my hart behoort nog altyd net aan jou.
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik?
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was?
Sou dit die trane op jou w*** dalk net kon wegvat?

Want jy huil want jy verstaan nie, jy d*** alles is verby.
Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie, en Liewe Jesus sorg vir my.
Hoe dit gebeur het maak nie saak nie, ek's jou engel ek kyk na jou.
Hier waar ek is is geen trane nie, net die trane wat ek huil oor jou.
Sien my hart behoort nog altyd net aan jou
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik?
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was?
Sou dit die trane op jou w*** dalk net kon wegvat?

Jy verstaan nie hoe dit voel nie
Om hier voor jou te kan staan
Maar ek mag nie met jou praat nie
Want ek praat nou 'n ander taal. Probeer verstaan!
Want my hart behoort vir altyd net aan jou.
Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik?
Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was?
Sou dit die trane op jou w*** dalk net kon wegvat?

Die trane kon wegvat?

Kon wegvat...?
Report lyrics