.

Bly by My Lyrics

Ons is hier voor jou huisie, die straatlig brand.
Jy's so mooi my gedagtes verdwaal.
Wonder hoe sal ek weet of ek jou kan vra.
Kan ek vra: "Kom bly by my".
Jy lê vorentoe, ek dog jy wil my soen.
Maar jou asem streel sag teen my oor.
En ek voel hoe ek koud word my bloed wat stol.
Toe jy vra: "Kom bly by my".

Dis in jou oë, dis my gedagtes.
Kom bly by my.
Dis in jou drome, dis in my woorde.
Kom bly by my.
d*** wat ek en jy saam kan doen.
Bly by my.

In die donker was jou oë die lig vir my.
Jy't 'n straal by die sonlig gesteel.
Ek wil nooit weer 'n dag sonder jou begin.
Sal ek vra: "Kom bly by my".

Ek lê vorentoe, jy dog ek wil jou soen.
Maar my asem streel sag oor jou oor.
En ek fluister my liefling gee my jou hand.
En ek sê: "Kom bly by my".

Dis in jou oë, dis my gedagtes.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
Dis in jou drome, dis in my woorde.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
Bly by my.
d*** wat ek en jy saam kan doen.
Bly by my.
Ek weet presies waarheen ons twee gaan.
Ek voel so sterk as jy langs my staan.
Dis reg!

En ek voel die wêreld om ons draai.
Klaar gewonder, klaar geraai.
Kom bly by my.

Dis in jou oë, dis my gedagtes.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
Dis in jou drome, dis in my woorde.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
Oh - oh, bly by my.
Dis in jou oë, dis my gedagtes.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
Dis in jou drome, dis in my woorde.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
d*** wat ek en jy saam kan doen.

Dis in jou oë, dis my gedagtes.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
Dis in jou drome, dis in my woorde.
Kom bly by my.
Kom bly by my.
d*** wat ek en jy saam kan doen.
Bly by my.
Report lyrics