.

Moenie Lyrics

Moenie

Moenie met my kak soek nie
Ek is nogal rof

Moenie met my kak soek nie

Ek het 'n Kalashnikov

Moenie met my kak soek nie

Ek is vol van stront

Ek is vol van plofstof en
Ek het 'n klein kort lont

Moenie met my kak soek nie

Ek het vier kinders wat my mal maak

En 'n vrou wat kla
Moenie met my kak soek nie

Daar's baie wat my pla

Moenie met my kak soek nie

Want ek drink mampoer

Moenie met my kak soek nie

Want ek strip my moer
Report lyrics