.

Verbode Vrugte Lyrics

My meisie wou vir my sê
Ek het langs 'n ander paar boude gelê
En dis hoe sy daarvan weet
Ek het my boxer by Sonja vergeet
My Spiderman boxer by Sonja vergeet
Koor:
Verbode vrugte is vreeslik lekker
Verbode vrugte is nice
Verbode vrugte is vreeslik lekker
Verbode vrugte is nice
Sonja bly oorkant die straat
Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad
En dit is toe wat gebeur
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer
En haar sagte wit boudjies met room in te smeer

Koor: X3
Verbode vrugte is donners lekker
Verbode vrugte is nice
Verbode vrugte is donners lekker
Verbode vrugte is nice
Woorde & musiek - Robbie Wessels
Report lyrics
Grootste Treffers (2008)
Leeuloop Halley Se Komeet Hou Vas Jou Matras a**eblief My Lief My Vissersmanvriend Se Pa Waar Lê Jy Vanaand? Verbode Vrugte Pieter van Zyl Hartswater Angeline Skinnidip Snoekie Aan Jou Van My John West Reënboognooi Selftan Lotion (Live) Hou Die Springbok Mighty High Die Cheetah Song Staan Terug Vir Die Manne In Wit Hou Vas Jou Matras Leeuloop Snoekie Skinnidip a**eblief My Lief