.

Snoekie Lyrics

Daar's n special op whisky by Teasers van half agt tot tien
En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien
Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag
En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag
Koor
En ons drink whisky hier by Teasers en Snoekie dans so mooi
En ons almal se speedometers is al in die rooi
Want jy's pragtig Snoekie al is jou broek nie aan
En net daar besef ons Snoekie is 'n man

Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk
Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk
Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer
Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer
En ons drink whisky hier by Teasers en Snoekie dans weer mooi
En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi
Want jy's pragtig Snoekie maar hou net aan jou broek
Want Hendrik het al klaar te veel gevloek
Nou drink ons brandy hier by Presleys want Hendrik het gevra
Dat ons a**eblief moet padgee want ons kan ons nie gedra
Brandy en cola ons kyk vir Lola en sy dans net so rof
Maar Hendrik se sys donders onbeskof

Woorde: Robbie Wessels
Musiek: Sias Reinecke
Report lyrics
Grootste Treffers (2008)
Leeuloop Halley Se Komeet Hou Vas Jou Matras a**eblief My Lief My Vissersmanvriend Se Pa Waar Lê Jy Vanaand? Verbode Vrugte Pieter van Zyl Hartswater Angeline Skinnidip Snoekie Aan Jou Van My John West Reënboognooi Selftan Lotion (Live) Hou Die Springbok Mighty High Die Cheetah Song Staan Terug Vir Die Manne In Wit Hou Vas Jou Matras Leeuloop Snoekie Skinnidip a**eblief My Lief