.

Aan jou van my Lyrics

Ek d*** jy haat dit in malls
jy hou van stil wees en waterfalls
jy hou daarvan as dit reën
as die donderweer dreun
Jy kyk nuus en cart'blancé in die aand
voel jy ook alleen in augustus se maand
Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die kaap
op 'n grond pad wat niemand van weet
Ek droom van jou as ek rond ry
as ek soms van die stad wil vergeet

Sing vir my engel Ek sing vir jou engel
Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand
Speel Tussen treine Tussen treine
Maar hou vas my hand hou vas jou hand
want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
Vir almal wat huil vir almal wat huil
So ek alles vir een aand met jou kon verruil verruil

Was die nooi in die kar miskien jy
het ek vandag verby jou gery
was jou blou oë verniet vir my mooi
was die robot verniet vir my rooi
ek wens dit was jy in my baan
ek wens ek kon weet jy bestaan
al ontmoet ek jou nooit
langs daai stroom in die kaap
al is daai grond pad lankal oorspoel
glo ek jy sit ook in traffic
half vyf na die stad se gewoel

Sing vir my Droom vrou
Sing cowboy kitaar
speel vir my liefling
as die traffic bedaar
want vandag voel ek beter
my stad is so mooi
dis bewolk in pretoria, jakaranda getooi
Sing vir my engel Ek sing vir jou engel
Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand
Speel Tussen treine Tussen treine
Maar hou vas my hand hou vas jou hand
want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
Vir almal wat huil vir almal wat huil
So ek alles vir een aand, met jou kon verruil

Sing vir my Droom vrou sing vir jou Droom vrou
Sing cowboy kitaar sing cowboy kitaar
speel vir my liefling
as die traffic bedaar as die traffic bedaar
want vandag voel ek beter
my stad is so mooi
dis bewolk in pretoria, dis bewolk in pretoria)
jakaranda getooi
Report lyrics
Halley Se Komeet (2006)
Halley se komeet a**eblief my lief Die Cheetah song Angeline Hartswater Skinnidip Leeuloop Aan jou van my Lorrie drywer Selftan lotion (Live) Staan terug vir die manne in wit Sewe velle Lyah (Gedig) Die man van die parkie Halley Se Komeet (Akoestiese weergawe)