.

Want as ek droom Lyrics

As ek staan, staan ek alleen,
Ek wonder weer wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer wat ek weer probeer,
En oor begin, weet ek ek sal moet.
Elke maal weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom voel ek die oomblik.
Want as ek droom is ek al daar.
Want as ek droom is als vergete.
Want as ek droom kan ek weer staan.
Net as ek droom....mmmmm net as ek droom.

Ek sal val ek sal opstaan.
Selfs al kry ek seer.
Waars die deur wat oop sal gaan?
Die kans wat ek begeer.
Nog 'n keer wat ek weer probeer.
En oor begin my voete ken die pad.
Elke maal sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.

Want as ek droom voel ek die oomblik.
Want as ek droom is ek al daar.
Want as ek droom is als vergete.
Want as ek droom is als volmaak.

Gee my 'n kans om myself te kan wees.
Gee my 'n kans om te gee.
Gee my 'n kans om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Want as ek droom voel ek die oomblik.
Want as ek droom is ek al daar.
Want as ek droom is als vergete.
Want as ek droom kan ek weer staan.
Net as ek droom, net as ek droom, net as ek droom.

If I stand, I stand alone
I wonder again what now?
I want more than just survive.
The end came so soon.
Every time I try again,
And start over, I know I will need.
Every once again paid the price.
You shoot me, I shut my eyes.

Because if I'm dreaming I feel now.
Because when I dream I'm already there.
Because if I'm dreaming as forgotten.
Because when I dream I can resist.
Just as I dream .... mmmmm, just like I'm dreaming.
I'll fall I'll rise.
Even if I get hurt.
Where's the door that will open?
The chance that I desire.
Another time I tried again.
And restarted my feet know the path.
Every time I paid the price.
You shoot me, I shut my eyes.

Because if I'm dreaming I feel now.
Because when I dream I'm already there.
Because if I'm dreaming as forgotten.
Cause if I dream is like perfect.

Give me a chance to be myself.
Give me a chance to give.
Give me a chance to make my dream to live.
Give me a chance, give me a chance, give me a chance.

Because if I'm dreaming I feel now.
Because when I dream I'm already there.
Because if I'm dreaming as forgotten.
Because when I dream I can resist.
Just when I dream, just when I dream, just when I dream.
Report lyrics
Terms & Conditions (2010)
Broomstick Oh Dear Bly by my Jy sal dit vind Dangerous Moordenaar Retail therapy Attitude vir Afrika Want as ek droom Do what you do Shoot the breeze Amper stamper Hallelujah