.

Meisie Wat Haar Potlood Kou Lyrics

Meisie wat haar potlood kou
d*** bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou sк
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil hк
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds

Die meisie wat haar potlood kou, sк vir my sy huil nie
Hoekom in trane?
My oл is klaar blou
Ek huil sommer oor enige iets
En soms d*** ek aan jou...
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds
Vyf paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf

As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds
Report lyrics
Chasing the Sun (2003)
Oh My Love Suburbs Ons Soek Rock & Roll Deurmekaar Dinosaur Black Guitar Beautiful Verandering Jan Born to Shine Forty-Seven Meisie Wat Haar Potlood Kou Foto Teen Die Muur Danville Diva Gentleman's Song