.

Deurmekaar Lyrics

Ek het geloop
sonder om te groet
ek wil jou bel,
wonder of ek moet
weet jy d***
ekt jou verniel
ek het jou lief met
my hart en siel
Ek het geloop
sonder om te groet
en clean breaks is
tien teen een goed
en ek sit hier op die lang pad
soos soveel kere van te voor
en iewers langs die high way
het ek my beste pel verloor

Ek ken jou lyf
ek ken jou taal
ek ken jou goed ek
ken jou kaal
ons het opgestaan
ons het weer geval
die herinneringe
maak my mal
die fight's verby
die vuur's geblus
die storm het bedaar
als is fine
en ek voel so deurmekaar
Ek het geloop
sonder om te groet
jys nog altyd een
wat net praat wanneer hy moet
as ek kon sou
ek moet dit sĂȘ
sou jy dalk beter weet
wat ek nodig het
Ek ken jou lyf
ek ken jou taal
ek ken jou goed ek
ken jou kaal
ons het opgestaan
ons het weer geval
die herinneringe
maak my mal
die fight's verby
die vuur's geblus
die storm het bedaar
als is fine
en ek voel so deurmekaar
Report lyrics
Chasing the Sun (2003)
Oh My Love Suburbs Ons Soek Rock & Roll Deurmekaar Dinosaur Black Guitar Beautiful Verandering Jan Born to Shine Forty-Seven Meisie Wat Haar Potlood Kou Foto Teen Die Muur Danville Diva Gentleman's Song