.

Jan Lyrics

Ek het in jou vas geloop
na 5 jaar.
Ons almal het gekuier
in die ou bar.
En toe's dit jy
met jou wyn
en jou cool job
in Kaapstad
Dis jy wat so paint
en jy skilder mooi skaduwees,
en jy
vra vir my
kan ek vir jou iets kry om te drink,
en jy kyk vir my
en dit voel asof jy weet wat ek d***.

Eks bly dat jy met my kom praat het
gaan uit, en maak jou verskil.
Jy weet dat ek uitgelaat is
en dis die rede hoekom ek saam met jou kan chill...
Ons almal vat maar wat ons kry
daars 'n plek vir jou en my
in die hoek tussen gister en vandag
maak jou los, hou nou vas aan my.

Al die spore van my woorde
van my woorde
word verlore...

En ons skoene keer die skerpioene
Ek stuur vir jou 'n duisend soene
onheil steeds in my vermoede
geraamtes hang in die verlede
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Ek kan onthou
Onthou van jou

Jan, Jys 'n beautiful man
Jy sal baie ver gaan
al is die wereld krom en skeef
d*** ek jy sal oorleef
want jys sag, maar jys trots
onthou dit as jy kan.
Report lyrics
Chasing the Sun (2003)
Oh My Love Suburbs Ons Soek Rock & Roll Deurmekaar Dinosaur Black Guitar Beautiful Verandering Jan Born to Shine Forty-Seven Meisie Wat Haar Potlood Kou Foto Teen Die Muur Danville Diva Gentleman's Song