.

Spinnekop Lyrics

sy is mooier as mooi
en elke man is haar prooi ha-hm
en orals waar sy gaan
het die manne tou gestaan ha-hm
jou nommertjie is op
by die wyfie spinnekop ha-hm
en raak jy daarin verstrengel.
dan verskyn sy soos "n engel
en vreet jou op
sy is mooier as mooi
en elke man is haar prooi ha-hm
en orals waar sy gaan
het die manne tou gestaan ha-hm
sy span haar spinnerakke
van die vloer tot die dakke
vir jou
en raak jy daarin verstrengel.
dan verskyn sy soos "n engel
en vreet jou op
ahoema.
sy span haar spinnerakke
van die vloer tot die dakke
vir jou
en raak jy daarin verstrengel.
dan verskyn sy soos "n engel
en vreet jou op
en as sy jou eers kan soen
is daar niks wat jy kan doen ha-hm
want haar gif is in jou are
en jy droom oor haar vir jare ha-hm
sy span haar spinnerakke
van die vloer tot die dakke
vir jou
en raak jy daarin verstrengel.
dan verskyn sy soos "n engel
en vreet jou op
sy span haar spinnerakke
van die vloer tot die dakke
vir jou
en raak jy daarin verstrengel.
dan verskyn sy soos "n engel
en vreet jou op
en raak jy daarin verstrengel.
dan verskyn sy soos "n engel
en vreet jou op
tickets vir jou pappie
Report lyrics
Soekmekaar (2007)
Dream Masjien Hier Staan Ek Weer Soekmekaar Boer En Sy Roer Vlam In My Hart Voetspore Spinnekop Jolene Van Die Aarde Baby's Jy Nog Lief Vir My Choc 99 Blaartjie Onder My Vel Adam Se Feetjieland Ek's Fyn Jackie Mckay Reƫnboog Murg Medley: Katrina / Deur Die Straights / Vlam In My Hart / Kosie / Spinnekop / Saartjie Van Biesiesvlei
Top Anton Myburgh Lyrics