.

Onder My Vel Lyrics

Soms voel jy soos n beursie wat ek rond dra
ander keer weer voel jy nes n belt
ek d*** jys onder my vel
ek d*** jys onder my vel
en ek d*** aan jou en ek droom van jou
en ek fantaseer oor jou
en ek d*** aan jou en ekl droom van jou
en ek fantaseer oor jou

In die oggend bring jy koffie
en jy smile en se hallo
ek d*** ek hou van jou
ek d*** ek hou van jou
as ek by jou kon wees
net vir n oomblik jou gedagtes kon lees

en ek fantaseer oor jou
en ek d*** aan jou en ekl droom van jiu e
en ek fantaseer oor jou
en ek d*** aan jou en ekl droom van jiu e
ek d*** jys onder
ek d*** jys onder
ek d*** jys onder
my vel
Report lyrics
Soekmekaar (2007)
Dream Masjien Hier Staan Ek Weer Soekmekaar Boer En Sy Roer Vlam In My Hart Voetspore Spinnekop Jolene Van Die Aarde Baby's Jy Nog Lief Vir My Choc 99 Blaartjie Onder My Vel Adam Se Feetjieland Ek's Fyn Jackie Mckay Reƫnboog Murg Medley: Katrina / Deur Die Straights / Vlam In My Hart / Kosie / Spinnekop / Saartjie Van Biesiesvlei
Top Anton Myburgh Lyrics