.

Dream Masjien Lyrics

Los 'n boodskap na die beep dis wat jou voicemail sê
Baby bel my terug daar's iets wat ek wil hê
Nou net die sleutels van my nuwe ride gekry
My hart wil hê jy moet saam gaan ry
Ons gaan rock
Ons gaan jol
Ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry ry
By die sterre verby
Baby net ek en jy

Dis 'n rooie, dis 'n mooie, dis 'n Dream Masjien
Glo vir my baby, jy moet haar sien
Sê maar vir jou pappa dis als ok (Wat jy waar kry?)
Ek sal binne die spoedgrens bly
Ons gaan rock
Ons gaan jol
Ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry ry
By die sterre verby
Baby net ek en jy

Daar's nie speedcops in die Melkweg nie
Daars nie stopstrate of roadblocks nie
Net ek en jy en my Dream Masjien
En net die man op die maan, kan ons twee sien
Ons gaan rock
Ons gaan jol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry ry
By die sterre verby
Baby net ek en jy

Ons gaan rock
Ons gaan jol
Ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan (Wat jy waar kry?)
Report lyrics
Soekmekaar (2007)
Dream Masjien Hier Staan Ek Weer Soekmekaar Boer En Sy Roer Vlam In My Hart Voetspore Spinnekop Jolene Van Die Aarde Baby's Jy Nog Lief Vir My Choc 99 Blaartjie Onder My Vel Adam Se Feetjieland Ek's Fyn Jackie Mckay Reënboog Murg Medley: Katrina / Deur Die Straights / Vlam In My Hart / Kosie / Spinnekop / Saartjie Van Biesiesvlei
Top Anton Myburgh Lyrics