.

Pollenaise Lyrics

pollenaise pollenaise jou lieflike ding
wie het jou so mooi gemaak
pollenaise pollenaise jou lekker ding
wat laat jou so lekker smaak
pollenaise pollenaise jy maak
my knieë lam
hoe gaan ek jou vang
jy's my kerrievis
en my pap en vleis
en ek laaik jou pollenaise

en ons ry met die trein na bitterfontein
oor liebendal en holrivier
bokant lutzville verby
tot op koekenaap
tot op die walle van die klein goerap
en in die duinevelt
het ons wyn gedrink
en jou oë het soos die see geblink
jy's my kerrievis
en my pap en vleis
en ek laaik jou pollenaise
pollenaise wil jy nie met my kyssie
pollenaise pollenaise jou lekker ding
la la la la la la laa
la la lie la la la
la la lie la la
lie lie lie lie la la
jy's my kerrievis
en my pap en vleis
en ek laaik jou pollenaise
la la lie la la la laa
ek laaik jou pollenaise
Report lyrics
Top Anton Myburgh Lyrics