.

Die Verloorder Lyrics

Ek sit elke nag gevange, in die drade van jou web.
Waar ek stil moet bly en gang.
Tot ek nooit weer heimwee het.
Maar ek sien nog steeds die lyne, van jou lippe op my glas.
En die vorm van jou lyf op my matras.
Want my hande, langs my liggaam, en nog steeds hou ek jou vas.
Vou 'n blinddoek voor my oë, en ek sien jou met my hart.
Maak dan beide ore toe, en ek sal steeds hoor wat jy sê.

Ek is die verloorder, die verloorder.
Verlore in 'n ongelyke geveg.

Instrumenteel

Ek lê elke nag geketting, aan 'n ketting van genees.
En ek kan nie weer beweeg nie.
Tot die pyn gebroke is.
In die kamer lê die skerwe.
Van ons lewes op die grond.
En ek proe nog steeds jou trane in my mond.
Want my hande, langs my liggaam, en nog steeds hou ek jou vas.
Vou 'n blinddoek voor my oë, en ek sien jou met my hart.
Maak dan beide ore toe, en ek sal steeds hoor wat jy sê.

Ek is die verloorder, die verloorder.
Verlore in 'n ongelyke geveg.

Jy agtervolg my waar ek gaan, maar ek is waar ek staan.
Jy is die skadu agter my.
Elke sekondes van die dag.
Toe ek jou stem sien, sien ek jou lag.
Want weer laat jy my hart, weer vry.
Ek sal nou weer moet vlug.
Maar ontsnapping maak geen sin.
Uiteindelik tol jy my tog weer in.

Want my hande, langs my liggaam, en nog steeds hou ek jou vas.
Vou 'n blinddoek voor my oë, en ek sien jou met my hart.
Maak dan beide ore toe, en ek sal steeds hoor wat jy sê.

Ek is die verloorder, die verloorder.
Verlore in 'n ongelyke.

Geveg.
Report lyrics